Almega Karavaanpark
Kom kamp op ons wildsplaas in die bosveld naby Rust De Winter Dam, net buite Pretoria


  • 1

    preview

     
  • 2

    preview

     
  • 3

    preview

     
  • 4

    preview

     

 

Almega Karavaanpark is die perfekte plek om weg te breek van die stad se rumoer en die rustige bosveld te kom geniet. Ons is slegs 45km Noord van Pretoria op die Rust-de-Winter pad gelee en grens aan die Dinokeng Groot 5 wilds reservaat. Bring jou familie en vriende en kuier tussen baie bome, groen gras en vollop wild.

Elke staanplek is groot en het sy eie eksklusiewe vyfster badkamer geriewe en ʼn wasbak vir skottelgoed. Alle staanplekke is toegerus met ʼn 15A kragpunt en braai area. Bring jou fiets of stap skoene en verken die 15km grondpaaie in die 200Ha plaas. Die omliggende omgewing is die tuiste van meer as 250 geidentifiseerde voël soorte en op die plaas is daar volop wild om te besigtig.

 

Almega Caravan Park


Naby aan ons Geleë

 
Shop

Winkel

Bottle Store

Drank winkel

Restuarants

3 Restaurante

Big 5 Reserve

Groot 5 Wilds Reservaat

Mystic Monkeys & Feathers Zoo

Mystic Monkeys & Feathers Zoo

Rust de Winter dam

Rust de Winter dam

 
booked.net
 

Caravan and Outdoor Life Magazine

SA4x4 Magazine

Leisure Boating Magazine