Aanwysings
- Volg die N1 snelweg vanaf Pretoria na Polokwane.
- Omtrent 35km Noord van Pretoria neem die Hammanskraal / Boekenhoutskloof afrit.
- Gaan deur die tolhek en draai regs oor die N1 snelweg.
- 50 Meter verder draai dan links op die Rust de Winter pad.
- Volg die Rust de Winter pad deur die Dinokeng wildsreservaat hek vir omtrent 10km.
- Gaan verby die Safari winkel sentrum aan die linkerkant en dan oor die grid.
- Hou reguit verby die De Wagensdrift grondpad.
- 1,2km verder draai dan regs in by Almega Karavaanpark se hek.
- Alles teerpad tot by ons hek. As jy iewers op n grondpad afdraai is jy verdwaal.
Kaart
Laai die Padkaart Hier Af